Skote Petoors Songtext
von Steve Hofmeyr
Skote Petoors Songtext
Ek soek, maar tyd het dit kom steel
In die stof het ons gespeel
Die cowboy se kombers
Om jou die indiaan, met die veer en krale aan
In die hart van Heidelberg
Hands up! En hou hulle hoog
My Apache, met ′n pyl en 'n boog
Gee maar alles oor, of ek vat jou vir my
Vir klein bietjie liefde wat nog oorbly
My ma het ′n plaas, en my pa 'n koei
Van 'n stukkende hart het hy dood gebloei
Is jy ′n cowboy?
Maar ek soek meer as dit
As jy aanry, sal ek net hier bly sit
Met ′n hoef in die hand en 'n flenter saal
Hou ek duimvas jy sal my kom haal
My ma het ′n plaas, en my pa 'n koei
Van ′n stukkende hart het hy dood gebloei
Skote Petoors! 'n Cowboy wat huil!
Wag vir jou pyl om hom te deurboor
Onthou jy my woorde, dat ek jou sou kom haal
Want jy′t my kombers, lankal verloor
Skote Petoors! Skote Petoors!
Hands up! En hou hulle hoog
My Apache, met 'n pyl en 'n boog
Gee maar alles oor, of ek vat jou vir my
Vir klein bietjie liefde wat nog oorbly
My ma het ′n plaas, en my pa ′n koei
Van 'n stukkende hart het hy dood gebloei
Skote Petoors! ′n Cowboy wat huil!
Wag vir jou pyl om hom te deurboor
Onthou jy my woorde, dat ek jou sou kom haal
Want jy't my kombers, lankal verloor
Skote Petoors! Skote Petoors!
Gee maar alles oor, of ek vat jou vir my
Vir klein bietjie liefde wat nog oorbly
My ma het ′n plaas, en my pa 'n koei
Van ′n stukkende hart het hy dood gebloei
Met 'n hoef in die hand en 'n flenter saal

Writer(s): Steve Hofmeyr Lyrics powered by www.musixmatch.com