Songtexte.com Drucklogo

My Droom Die Songtext
von Steve Hofmeyr

My Droom Die Songtext

Klein bietjie lyding
Met pleister en ′n skietgebed beloon

Al wat ek wou hê
Is dat jy luister

Dis my droom die
Dis my droom die

Bly bietjie my ding
Kom speel saam in my prentjies teen die dak
Dis van wakker bly dat jy my hier betrap

Dis my droom die
Dis my droom die


Die is my droom
In my droom is dit jare voor jy groet
In my droom is ek alles wat jy soek

Dis my droom die
Dis my droom die

Die is my droom
Lyk dit of ek omgee wat jou pla
Want in my droom as ek sê dan is jy daar

Dis my droom die
Dis my droom die

Knyp my wakker
Beloof die dag sal gou verby beweeg
Want môre is die plek hier langs my leeg

Dis my droom die
Dis my droom die

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Steve Hofmeyr

Fans

»My Droom Die« gefällt bisher niemandem.