Songtexte.com Drucklogo

Kinders Van Die Wind (Koos Du Plessis) Songtext
von Steve Hofmeyr

Kinders Van Die Wind (Koos Du Plessis) Songtext

Ek ken ′n ou, ou liedjie
Van lewenswel en wee
Van lank-vergane skepe in
Die kelders van die see

Die woorde is vergete
En tog, die deuntjie draal
Soos vaag-bekende grepies in
'N Baie ou verhaal


Van swerwers sonder rigting
Van soekers wat nooit vind
En eindelik was almal maar
Net kinders van die wind

Gesigte, drome, name
Is deur die wind verwaai
En waarheen daardie woorde is
Sou net ′n kind kon raai

Swerwers sonder rigting
Soekers wat nooit vind
En eindelik was almal maar
Net kinders van die wind

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Steve Hofmeyr

Quiz
„Grenade“ ist von welchem Künstler?

Fans

»Kinders Van Die Wind (Koos Du Plessis)« gefällt bisher niemandem.