Amper Songtext
von Steve Hofmeyr
Amper Songtext
As jy eendag, miskien.
In ′n droom oor ons weer sien.
Hoe vêr 'n mens kan travel, op ′n mieliedorsmasjien
Om deur die beeskraal en sy kallers
By die hooimied jou te vra.
Is ek amper in jou drome?
Want jy's rêrig in my hart.
Is ek amper in jou drome?
Want jy's rêrig in my hart.
As jy eendag, miskien.
In ′n droom oor ons weer sien.
Hoe vêr ′n girl kan travel, met 'n skaam elektrisiën
Ek sou lig maak op jou paaie. En ′n kers wees vir jou kamer
Was jy amper in my drome?
Maar rêrig in my hart.
Was jy amper in my drome?
Maar rêrig in my hart.
As jy eendag, my vra.
Hoe't ek my van my lewe gedra
Toe jy my kom vertel het, van ′n beter man se plaas.
Sou ek jou sê, jy't als gemis, toe ek my rug wegdraai.
Daar was trane in my oë.
Omtrent ′n liter en 'n kwart.
Ek was amper in jou drome.
Jy was rêrig in my hart.
Daar was trane in my oë.
Omtrent 'n liter en ′n kwart.
Ek was amper in jou drome.
Jy was rêrig in my hart.
Mmmmm ... mmmmm.
Mmmmm ... mmmmm ... mmmmm
Mmmmm.
In ′n droom oor ons weer sien.
Hoe vêr 'n mens kan travel, op ′n mieliedorsmasjien
Om deur die beeskraal en sy kallers
By die hooimied jou te vra.
Is ek amper in jou drome?
Want jy's rêrig in my hart.
Is ek amper in jou drome?
Want jy's rêrig in my hart.
As jy eendag, miskien.
In ′n droom oor ons weer sien.
Hoe vêr ′n girl kan travel, met 'n skaam elektrisiën
Ek sou lig maak op jou paaie. En ′n kers wees vir jou kamer
Was jy amper in my drome?
Maar rêrig in my hart.
Was jy amper in my drome?
Maar rêrig in my hart.
As jy eendag, my vra.
Hoe't ek my van my lewe gedra
Toe jy my kom vertel het, van ′n beter man se plaas.
Sou ek jou sê, jy't als gemis, toe ek my rug wegdraai.
Daar was trane in my oë.
Omtrent ′n liter en 'n kwart.
Ek was amper in jou drome.
Jy was rêrig in my hart.
Daar was trane in my oë.
Omtrent 'n liter en ′n kwart.
Ek was amper in jou drome.
Jy was rêrig in my hart.
Mmmmm ... mmmmm.
Mmmmm ... mmmmm ... mmmmm
Mmmmm.
Writer(s): Steve Hofmeyr Lyrics powered by www.musixmatch.com