Songtexte.com Drucklogo

Onder in my whiskyglas Songtext
von Stef Bos

Onder in my whiskyglas Songtext

Onder in my Whiskyglas
Sien ek jou weer
Onthou ek hoe ons was
Maar nou's my hart so seer

Die kroeg se deur is toe
Wasem hang in donker lug
Ek lig my glas op om te proe
Maar voor my sien ek jou gesig

Onder in my Onder in my
Onder in my Whiskyglas
Is jy nog aan my vas


Ek het jou verruil vir die droom
Van 'n duisend kontinente
Maar nou sien ek my glas se boom
En tel my laatste sente

Jy's orals om my hier vanag
Ek voel jou in my lewe
Whisky is hard en jy is sag
Jy was bo drank verhewe

Onder in my Onder in my
Onder in my Whiskyglas
Is jy nog aan my vas

Drie skepe moes my wegvoer
Na lande ver van hier
Maar daar's skimme op die vloer
En visioene in my bier


Ek weet ek was verkeerd gewees
My oë traan my maag wil draai
My toekoms is nog vis nog vlees
Drie skepe het my hart verraai

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Quiz
Wer singt das Lied „Haus am See“?

Fans

»Onder in my whiskyglas« gefällt bisher niemandem.