Songtexte.com Drucklogo

Syn Songtext
von Spoegwolf

Syn Songtext

Dan woon ons in n boomhuis, alleen
En as dit reën sal ek op die dak gan staan
En elke druppel vang vir jou in n blou keteltjie vrou weet jy nie?
Ons moet deur hierdie kom
Selfs met n hartseer glimlag

Dan nooi ons al ons vriende om te trou
Ek dink ek het een of twee
Maar die vloer is lendelam
En hierdie mense maak my eintlik net bang


Hey staan stil vir een sekonde
Mamma kyk na my wonde
Dis nie wonde nie my kind
Jy mag dalk net so dink maar
Baie meer het al baie meer verloor
As ek haar meer kon mis
Het ek gedisintegreer

Jy weet ek kan dalk arm bly
Ek sit vas in verlede tyd
Maar jy bly my by
Jy sleep my langsaan tot jou slaap
Met my hart tot op jou oor

Ek weet hys dood maar hy praat met my
En as krake op die vensters van my oë.Is dit jy wat daar skuil?
In die koelte van my syn

Hey staan stil vir een sekonde
Mamma kyk na my wonde
Dis nie wonde nie my kind
Jy mag dalk net so dink maar
Baie meer het al baie meer verloor
As ek haar meer kon mis
Het ek gedisintegreer

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Quiz
Cro nimmt es meistens ...?

Fans

»Syn« gefällt bisher niemandem.