Songtexte.com Drucklogo

Skaduwee Songtext
von Spoegwolf

Skaduwee Songtext

Jy was ligter as my skaduwee
Jy was naby
Jy was jonk
Net jou oë kon jou weggee

Jy′t my van jou droom vertel
Ek het daai huis vir jou gaan bou
As jy kon sien
Sou jy als onthou


Die lig op jou hare
ls al wat waar is
Was dit soet?
Jou bloed, toe God jou soen

Jy lê oor my lewe
En alles wat waar is
Was dit soet?
Jou bloed toe God jou soen

Jy lê oor my lewe
na daai vreeslike ding

Jy lê oor my lewe
na daai vreeslike ding

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Quiz
Wer ist kein deutscher Rapper?

Fans

»Skaduwee« gefällt bisher niemandem.