Songtexte.com Drucklogo

Nagmuskiet Songtext
von Spoegwolf

Nagmuskiet Songtext

NAGMUSKIET
Jy klap die onsigbare nagmuskiet
Soos die frons oor jou oë
Frons oor jou voorkop skiet
Jy sit so kruisbeen oor my werksetiek
Soos die dag uit ons greep
Dag uit ons venster skiet

Kyk daar oor die berge
Kom die honde aan hul sluier
En hulle ′hoooe'


Alles moet sterf
Maar ek′t ʼn gevoel in my dat ons vir altyd
In hierdie kamer kan bly
En as daai honde kom kan ons twee dalk net 'hoooe'

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Fans

»Nagmuskiet« gefällt bisher niemandem.