Songtexte.com Drucklogo

Elektriese Kind Songtext
von Spoegwolf

Elektriese Kind Songtext

ELEKTRIESE KIND
elektriese kind, ek is brawer as wat jy dink
ek het dan saam my broers geloop tot by die verste verste punt
dit was baie naby aan jou
oh die winde kan my waai
hel ek sweer ek sal hier lê
geen watertong sal my kan sluk nie
geen wederkoms kan my ruk nie
nie as jy langs my sit nie
sit jy net daai vinger elke nou en dan op my voorkop
jy kan die kersfeesliggies deur my oë klop, my oė klop
ja, jy kan my lewendig skok
elektriese kind, ja vir jou is ek nie bang nie
hierdie bibber hou nie lank nie


dis net die hakkel in my long
dit mag dalk lyk asof ek snik
wel ek verseker jou dis nie dit nie, dis nie dit nie
sit jy net daai vinger elke nou en dan op my voorkop
jy kan die kersfeesliggies deur my oë klop, my oë klop
ja, jy kan my lewendig skok
jou kop wil op my bors
dis ′n dodelike om jou
kop op my bors
dis 'n dodelike om jou
kop op my bors
dis ′n dodelike om jou
kop op my bors
dis 'n dodelike kom!

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Quiz
Wer ist gemeint mit „The King of Pop“?

Fans

»Elektriese Kind« gefällt bisher niemandem.