Die Donker Toring (Tussenspel) Songtext
von Spoegwolf
Die Donker Toring (Tussenspel) Songtext
Ek het by my Broers weggekry
Vir twee jaar om oor iets te skryf
Ons het daar bo by die venster
Agt seisoene en vlotte
Deur die drank en dood sien druif
Tot ons vir jou gehoor het
Jy het kom klop aan die deur van die toring
En ek wou nie uitkom nie
My broers het jou gaan ontmoet
Jy het hulle soos jou eie gegroet
Ek het julle aanloop gesien
Vir jou met daai tekkies van jou
Julle het hierdie hele donderse ding omgeduik
So hier is dit nou
Ek lê waar my skaduwe was
Oor elke laaste toring
Ek is die donker toring
Vir twee jaar om oor iets te skryf
Ons het daar bo by die venster
Agt seisoene en vlotte
Deur die drank en dood sien druif
Tot ons vir jou gehoor het
Jy het kom klop aan die deur van die toring
En ek wou nie uitkom nie
My broers het jou gaan ontmoet
Jy het hulle soos jou eie gegroet
Ek het julle aanloop gesien
Vir jou met daai tekkies van jou
Julle het hierdie hele donderse ding omgeduik
So hier is dit nou
Ek lê waar my skaduwe was
Oor elke laaste toring
Ek is die donker toring
Writer(s): Moskou Toit Johan Du, Stephanus Toit Daniel Du, Lodewyk Wielligh Christiaan Von, Albertus Jakobus Merwe Lyrics powered by www.musixmatch.com