Songtexte.com Drucklogo

HKGK Songtext
von Snotkop

HKGK Songtext

Lanklaas ′n jol so geskud in '84
Ja, al die shooters dit maak ons willewragtig
Hou vas die trouring hou vas die girls is beautiful
Maak los die brieke, die ding wil agteruit rol
Toe ek weer sien toe staan Dirkie op die graspark
Hy staan bekend as daai ou wat als laag vat
Check hierdie party-trick, kom ons maak geskiedenis
Kom cheer vir Dirkie, want Dirkie is die business
Brandweerwa kon hom nie keer nie
Die hele buurt brand af, sorry meneer
HKGK, hier kom dit nou bra
HKGK, soek jy ′n pakslae
Kry jou kop bymekaar want ons gaan baljaar
HKGK, hou aan ek's nou daar
H.K.uh.G.K
H.K.uh.G.K
H.K.uh.G.K
H.K.uh.G.K
Sy sê sy skinnidip altyd, net so na twaalf
En sy't ′n lyfie wat my so lekker lus maak


Hou vas jou rokkie hou vas, ja ek is nou daar
Maak solank jou knoppies los, ja jy sal moet reg staan
Toe ek daar aankom, toe staan sy al daar half kaal
Ons spring maar in en dis toe dat alles Suid val
Topless en vry in die swembad, ons is half mal
Net toe dit lekker rof raak, toe staan haar pa daar
′N haelgeweer kon my nie keer, sy't my verhinnerweer, sorry meneer
HKGK, hier kom dit nou bra
HKGK, soek jy ′n pakslae
Kry jou kop bymekaar want ons gaan baljaar
HKGK, hou aan ek's nou daar
H.K.uh.G.K
H.K.uh.G.K
H.K.uh.G.K
H.K.uh.G.K
So as jou bure bel om tien uur in die oggend want almal is daar tot - HKGK
En as die pote klop die vyfde keer in twee dae want almal swem kaalgat - HKGK
HKGK, hier kom dit nou bra
HKGK, soek jy ′n pakslae
Kry jou kop bymekaar want ons gaan baljaar
HKGK, hou aan ek's nou daar
HKGK, hier kom dit nou bra
HKGK, soek jy ′n pakslae
Kry jou kop bymekaar want ons gaan baljaar
HKGK, hou aan ek's nou daar
H.K.uh.G.K
H.K.uh.G.K
H.K.uh.G.K
H.K.uh.G.K

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Snotkop

Quiz
Welcher Song ist nicht von Robbie Williams?

Fans

»HKGK« gefällt bisher niemandem.