Songtexte.com Drucklogo

Neem my op vlerke Songtext
von Romanz

Neem my op vlerke Songtext

Jy sien die wêreld deur kinders se oë
Hoef nie aan ander se twyfels te gloë
Jy is ′n boodskap 'n wese wat woordloos verstaan
Jy is die laggende boog wat bly swewe
Hoop wat soos son in my polsslag bly lewe
Jou asem n wolk
(Neem my op vlerke)
Stil soos die nag

Neem my op vlerke engel, ek wil soos jy
Op duisend reënboë dans net soos jy
Neem my op vlerke engel, laat my verstaan
Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan

Vlerke


Kom jy en waak oor die mense se treë
Gestuur met beloftes verby ruimte en tyd
(Neem my op vlerke)
Sien jy die sterre skyn oor al ons sorge
Voel jy die lus vir vandag en vir more
(Neem my op vlerke)
Net soos jy is

Neem my op vlerke engel, ek wil soos jy
Op duisend reënboë dans net soos jy
Neem my op vlerke engel, laat my verstaan
Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan

Is ek alleen, dan hoef ek net te vra
En jy sal kom, jou vreugdes boodskap dra

Neem my op vlerke engel, ek wil soos jy
Op duisend reënboë dans net soos jy (Dans net soos jy)
Neem my op vlerke engel, laat my verstaan
Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Romanz

Quiz
Whitney Houston sang „I Will Always Love ...“?

Fans

»Neem my op vlerke« gefällt bisher niemandem.