Pinochio se Dam Songtext
von Robbie Wessels
Pinochio se Dam Songtext
Op ′n but in Pretoria, staan my oupa se huis
Ons ry op teen die skuinste
Ons is moeg na die reis
Oupa wys ons sy treintjie in sy garage
Ons hardloop inderhaas
Ons groet die Oupa's, die Ouma′s
Die neefies, die niggies
Die oomies, die tannie
Die kersboom se liggies gaan aan, en af
Onthou al die stories
Onthou al die grappies
Op ou kersaand hou ons konsert op die trappies
Ek was 'n wyse man, en my boetjie was Josef
My sussie Maria en my klein boetjie Jesus
Al was ek nie daar nie(al was ek nie daar nie)
Ek weet dit is waar(ek weet dit is waar)
Die krip en Maria met die kleintjie by haar
My oupa se swembad, kan ons ure uit span
Ons kan gly met leë bokse tot die skemer ons vang
Teen die gras walle af langs Pinocchio se dam
Oh Pinocchio se dam
Regs teen die Oupa's, die Ouma′s
Die neefies, die niggies
Die oomies, die tannie
Die kersboom se liggies gaan aan en af
Onthou al die stories
Onthou al die grappies
Op ou kersaand hou ons konsert op die trappies
Ek was ′n wyse man, en my boetjie was Josef
My sussie Maria en my klein boetjie Jesus
Vir ons is 'n seun gebore
Aan ons is ′n seun gegee
In doeke toegedraai in 'n krip
En Hy sal vernoem word
Wonderbare Raadsman
Magtige God
Ewige Vader
Vredevors
Al was ek nie daar nie (al was ek nie daar nie)
Ek weet dit is waar (ek weet dit is waar)
Die krip en Maria met die kleintjie by haar
Dis as of die Engel, die boodskap nog bring
Van Jesus Sy vrede wat harte laat sing

Writer(s): Eugene Jensen, Jan Adriaan Van Rooyen, Robbie Wessels Lyrics powered by www.musixmatch.com