Songtexte.com Drucklogo

Lyah (Gedig) Songtext
von Robbie Wessels

Lyah (Gedig) Songtext

Die is n Gediggie
Anders aas n gesiggie van n bokkie in n bar
Dit gaan nie oor n meisie op n dansvloer
Of n meisie op die loerbroer nie
Dit gaan oor die meisie op my deurtrap
Die meisie op die vloer met die waslap
Die meisie met die bakebeans en lemoensap
Die engel wat alleen tot by haar huis stap

Ek en Lya het soms baie gestry
Sy praat te veel en ek vra mooi
Lya gaan maak asb koffie, matabela pap en roomys vir my
Dan smile sy en se vir my ok

Want Lya is lief vir ons en ons is lief vir haar
Sy soek nie jewellery of perfume nie
Haar mielie meel is klaar
Dis die einde van die maand se sy
Gaan ons dalk later dorp toe ry
Ek en Lya het soms baie gestry


Die storie is nog nie oor nie
Lank van Lya niks gehoor nie
Net spoorloos verwyn
Die virus was te sterk vir haar
Die winter was te koud daai jaar
Vir Lya die meisie op my deurtrap

Lya op die vloer met die waslap
Lya met die bakebeans en lemoensap
Die engel wat alleen tot by haar huis stap
Ek en Lya het soms baie gestry
Sy praat te veel en ek vra mooi
Lya gaan maak asb koffie, matabela pap en roomys vir my
Dan smile sy en se vir my ok

Want Lya is lief vir ons en ons is lief vir haar
Sy soek nie jewellery of perfume nie
Haar mielie meel is klaar
Dis die einde van die maand se sy
Gaan ons dalk later dorp toe ry
Ek en Lya het soms baie gestry

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Robbie Wessels

Fans

»Lyah (Gedig)« gefällt bisher niemandem.