Chakile en Jimanzi Songtext
von Robbie Wessels
Chakile en Jimanzi Songtext
(Eerste vers)
Van al die somersporte in die Noord-Gauteng
Is die gewildste een saam draf
Uit die Ooste, Weste,
Uit die Noorde, Suide
Voor die eerste hond nog blaf
Wag daar duisende mense by die wegspringpunt
Dat die afsetskoot moet klap
En party is goed gedetermineerd
En party het net kom stap
(Tweede vers)
′n Meneer Chakile en sy broer Jimanzi
Het 'n plan een jaar bedink
Toe hulle saam een aand voor ′n bekende race
'n paar Black Labels drink
En Chakile sê vir sy broer Jimanzi
Dit gaan goeie beplanning kos
As ons mekaar vir 'n goue medalje
Halfpad af wil los
(Koor)
Chakile en Jimanzi
Kam ′n kant paadjie
Na die selfde kant
Chakile en Jimanzi
Trek dieselfde baadjie aan
Chakile en Jimanzi
Se stophorlosie
Is aan die selfde hand vas
Chakile en Jimanzi
Se hele bagasie pas
Bymekaar
(Derde Vers)
By die halpadmerk
In ′n mielieland
Wag Jimanzi vir sy broer
Hy is effe nervous
Oor die race beamptes
En hy wonder waar's die boer
En Chakile trek af vir ′n kamma noot
En hy sê: "Jimanzi, go!"
Uit die mielieland kom Jimanzi uit
Soos 'n splinternuwe ou
(Vierde vers)
En die voorloper
Drink sy laaste gel
En hy proe al die champagne
Toe Jimanzi skielik aan sy sy verskyn
En op die horison verdwyn
Op ′n vreemde teerpad
Stap 'n vars Chakile aan ′n vars mielie en eet
En in die verte hol sy broer Jimanzi
Eerste oor die streep
(Koor)
Chakile en Jimanzi
Kam 'n kant paadjie
Na die selfde kant
Chakile en Jimanzi
Trek dieselfde baadjie aan
Chakile en Jimanzi
Se stophorlosie
Is aan die selfde hand vas
Chakile en Jimanzi
Se hele bagasie pas
Bymekaar
(Brug)
Maar die raad het begin snuf in die neus kry
Want Jimanzi lyk te vars
En iets omtrent sy hare was anders
En iets omtrent sy groot wristwatch
En toe hulle teruggaan op die foto's
Van die kameras langs die pad
Is Jimanzi se kantpaadjie en horlosie
Aan die een en dan die ander kant
(Koor)
Chakile en Jimanzi
Se stophorlosies is nie aan dieselfde hand
Chakile en Jimanzi
Se kantpaadjies verskil
Want Chakile en Jimanzi
Het nie ′n spieël by die huis nie
Hulle kyk vir mekaar
Want Chakile en Jimanzi
Is ′n tweelingpaartjie
Dis waar
Chakile en Jimanzi
Van al die somersporte in die Noord-Gauteng
Is die gewildste een saam draf
Uit die Ooste, Weste,
Uit die Noorde, Suide
Voor die eerste hond nog blaf
Wag daar duisende mense by die wegspringpunt
Dat die afsetskoot moet klap
En party is goed gedetermineerd
En party het net kom stap
(Tweede vers)
′n Meneer Chakile en sy broer Jimanzi
Het 'n plan een jaar bedink
Toe hulle saam een aand voor ′n bekende race
'n paar Black Labels drink
En Chakile sê vir sy broer Jimanzi
Dit gaan goeie beplanning kos
As ons mekaar vir 'n goue medalje
Halfpad af wil los
(Koor)
Chakile en Jimanzi
Kam ′n kant paadjie
Na die selfde kant
Chakile en Jimanzi
Trek dieselfde baadjie aan
Chakile en Jimanzi
Se stophorlosie
Is aan die selfde hand vas
Chakile en Jimanzi
Se hele bagasie pas
Bymekaar
(Derde Vers)
By die halpadmerk
In ′n mielieland
Wag Jimanzi vir sy broer
Hy is effe nervous
Oor die race beamptes
En hy wonder waar's die boer
En Chakile trek af vir ′n kamma noot
En hy sê: "Jimanzi, go!"
Uit die mielieland kom Jimanzi uit
Soos 'n splinternuwe ou
(Vierde vers)
En die voorloper
Drink sy laaste gel
En hy proe al die champagne
Toe Jimanzi skielik aan sy sy verskyn
En op die horison verdwyn
Op ′n vreemde teerpad
Stap 'n vars Chakile aan ′n vars mielie en eet
En in die verte hol sy broer Jimanzi
Eerste oor die streep
(Koor)
Chakile en Jimanzi
Kam 'n kant paadjie
Na die selfde kant
Chakile en Jimanzi
Trek dieselfde baadjie aan
Chakile en Jimanzi
Se stophorlosie
Is aan die selfde hand vas
Chakile en Jimanzi
Se hele bagasie pas
Bymekaar
(Brug)
Maar die raad het begin snuf in die neus kry
Want Jimanzi lyk te vars
En iets omtrent sy hare was anders
En iets omtrent sy groot wristwatch
En toe hulle teruggaan op die foto's
Van die kameras langs die pad
Is Jimanzi se kantpaadjie en horlosie
Aan die een en dan die ander kant
(Koor)
Chakile en Jimanzi
Se stophorlosies is nie aan dieselfde hand
Chakile en Jimanzi
Se kantpaadjies verskil
Want Chakile en Jimanzi
Het nie ′n spieël by die huis nie
Hulle kyk vir mekaar
Want Chakile en Jimanzi
Is ′n tweelingpaartjie
Dis waar
Chakile en Jimanzi
Writer(s): Robbie Wessels Lyrics powered by www.musixmatch.com