'n Bietjie Tyd Net En Ek En Jy Songtext
von Ricus Nel
'n Bietjie Tyd Net En Ek En Jy Songtext
Sley die deur, hou die wêreld uit
′N Bietjie tyd net ek en jy
Steek 'n kersie aan die brand, ′n glassie rooibyn in die hand
Kom sit hier op die bad se rand hier langs my
Gooi jou baaitjie op die vloer
Probeer my best om nie teloer dis bietjie
Moeilik want daar is niemand soos jy
Jy teken hartjies op die speelsoenteen, die wassement
Kom kielied aan my rug so bietjieie bietjieie ah-ah
Maak daai boontjie op die hoek sommer die tweede
En 'n hoekien dan fluister jy net wat ek wil hoor
Sley die deur, hou die wêreld uit, ek en jy, en 'n bietjie tyd
Sley die deur, hou die wêreld uit
′N bietjie tyd net ek en jy
Oh ′n bietjie tyd net ek en jy
Ek het die kachel aan die brand en sit die platenspeler an
Jy lyk so mooi in jou pajamas vir my
Ek het woordjies net vir jou
Ja, ek's ′n baie lucky ou
Ek kan nie glo dat jy so lief is vir my
Dan dans ons kalfoot op die mat
Wil jou net om jou lewe vat en soen jou sagges op jou lippe oeh-oeh
Jy maak my boontjie op die hoek sommer met twee de en 'n hoek
En dan fluister jy net wat ek wil hoor
Sley die deur, hou die wêreld uit, ek en jy, en ′n bietjie tyd
Sley die deur, hou die wêreld uit
'N bietjie tyd net ek en jy

Oh 'n bietjie tyd net ek en jy

Writer(s): Johan Oberholzer, Don Kelly, Ricus Nel Lyrics powered by www.musixmatch.com