Songtexte.com Drucklogo

Hier Binne (Klop 'N Boerehart) Songtext
von Ray Dylan

Hier Binne (Klop 'N Boerehart) Songtext

Al het ek nie n plaas nie
Ek ry darem n BMW
Want my pa was mos te arm
Om n plaas vir my te gee
Nou bly ek op die dorp
En ek vry maar n bietjie rond
Want ek kan nie meer wag nie
Om n goeie pa te word

Want hier binne, hier binne
Hier binne klop n boerehart
Ek soek na my boerebekkie
Om hierdie boerseun se hart te vat
Want hier binne, hier binne
Hier binne klop n boerehart
Ja ek soek na my boerebekkie
Om hierdie boerseun se hart te vat


Daar was mos n Engelse antie
En sy wou he ek moet haar dogter trou
Excuse for me, my Antie
I′m looking for a boerevrou
Nou sit ek in die kroeg op Verlange
En ek wonder waar ek haar gaan kry
My bakgat boerebekkie
Wat in my eie taal kan vry

Want hier binne, hier binne
Hier binne klop n boerehart
Ek soek na my boerebekkie
Om hierdie boerseun se hart te vat
Want hier binne, hier binne
Hier binne klop n boerehart
Ja ek soek na my boerebekkie
Om hierdie boerseun se hart te vat

Instrumenteel

Nou droom ek van my Bekkie
Wat in Afrikaans kan soen
Met die mooiste toppie
En die korste rokkie
Wat alles vir my kan doen


Want hier binne, hier binne
Hier binne klop n boerehart
Ek soek na my boerebekkie
Om hierdie boerseun se hart te vat
Want hier binne, hier binne
Hier binne klop n boerehart
Ja ek soek na my boerebekkie
Om hierdie boerseun se hart te vat

Ja ek soek na my boerebekkie
Om hierdie boerseun se hart te vat

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Fans

»Hier Binne (Klop 'N Boerehart)« gefällt bisher niemandem.