Songtexte.com Drucklogo

Blomme (Duet Met Duo Decim) Songtext
von Pieter Smith

Blomme (Duet Met Duo Decim) Songtext

vir jou sal ek blomme koop
tot my geld op raak
vir jou sal ek kaalvoet loop
ja dit maak nie saak

solank jy net vir my ook se
dat jy my sal liefhe
sal ek bir jou
kastele bou

as jy maar net geweet het
hoe ek oor jou voel
sou dinge dalk presies kon wees
soos wat ek dit bedoel

want jy′s die een wat elke aand
my met n glimlag laat gaan slaap
vir jou ja vir jou
raak ek nooit kwaad


vir jou sal ek blomme koop
tot my geld op raak
vir jou sal ek kaalvoet loop
ja dit maak nie saak

solank jy net vir my ook se
dat jy my sal liefhe
sal ek bir jou
kastele bou

so hier is ek voor jou vanaand
om net gou te kom se
presies wat in my hart aangaan
en dat ek jou wil he

Vir maande lank al brand my tong
om vir jou te vertel
Dat jy, jy's die een wat tel

Ja nou weet jy hoe sake staan
en sal jy moet besluit
of jou hart se lippe ook
dieselfde deuntjie fluit

Vir maande lank al brand my tong
om vir jou te vertel
Dat jy, jy′s die een
die een wat tel


met jou aan my sy
kan niks my onder kry
toe toe toe toe toe toe

as jy by my staan
bring ek vir jou die maan
toe toe toe toe toe toe

vir jou sal ek blomme koop
tot my geld op raak
vir jou sal ek kaalvoet loop
ja dit maak nie saak

solank jy net vir my ook se
dat jy my sal liefhe
sal ek bir jou
kastele bou

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Fans

»Blomme (Duet Met Duo Decim)« gefällt bisher niemandem.