Songtexte.com Drucklogo

Bitterfontein Songtext
von Piet Botha

Bitterfontein Songtext

Bitterfontein, dit was die einde
Van die pad
Hier het Jan Hendrik die
Verkeerde vrou gevat
Lank was sy alenig maar daar
Was moord in haar hart
Toe hy weer sy hand vir haar lig
Het sy hom dood gemaak

Dis ′n hartseer verhaal
Vol van droefheid en pyn
Ek bly liewers hier in jou arms
Vêr weg van Bitterfontein


Daisy oh Daisy, stadig met die gif
Die mense praat al lankal
Jy weet mos hoe dit is
Die judge sê jy moet hang, Daisy
Dit is jou straf
By Bitterfontein, lê Daisy se graf

Dis 'n hartseer verhaal
Vol van droefheid en pyn
Ek bly liewers hier in jou arms
Vêr weg van Bitterfontein

Die predikant se vrou
Sy had nou genoeg van al die skyn
Besluit net daar en dan sal
Haarself troos aan die wyn
Dominee, oh dominee, waar′s jou
Saartjie nou?
In die kroeg op die dorp in die
Arms van 'n ander vrou

Dis 'n hartseer verhaal
Vol van droefheid en pyn
Ek bly liewers hier in jou arms
Vêr weg van Bitterfontein

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Piet Botha

Quiz
Wer ist kein deutscher Rapper?

Fans

»Bitterfontein« gefällt bisher niemandem.