Songtexte.com Drucklogo

Doodgewoon Songtext
von Patricia Lewis

Doodgewoon Songtext

′N Liedjie speel op die radio
(Ek) dans in die voorhuis saam met jou
Nog 'n week is weer verby en die naweek lê voor
As ek en jy soms bietjie dorp toe ry
Dan lag en praat ons soms die tyd verby
Ek hou van jou want jy′s maar eintlik
Doodgewoon


Doodgewone man kry 'n salaris
Doodgewone man wat altyd daar is
Die lewe gaan maar sy gewone gang
Gee vir my 'n doodgewone man
Hou die wêreld en al sy rykdom
En die mense wat net wil bo kom
As jy by my bly is ek tevrede

Al dink die hele wêreld jy is doodgewoon

Jy′s stil en sterk en jy is hier by my
Die jare vlieg soos in ′n droom verby
Kinders gister klein vandag is hul klaar groot
En kyk na jou en sien jou ouer word
Die lewe is so bitter kort
Ek's lief vir jou want jy
Is steeds maar doodgewoon...

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Quiz
Wer ist gemeint mit „The King of Pop“?

Fans

»Doodgewoon« gefällt bisher niemandem.