Songtexte.com Drucklogo

Generaal Songtext
von Nicholis Louw

Generaal Songtext

Generaal generaal ek kom jou dogter haal
My perd is opgesaal hier kom die man van staal
Generaal
Sy kon my gedagtes lees
N storie van n oorlog
Wat vandag begin
Nooit sal ek daai dag vergeet
Het dadelik geweet
Ons gaan mekaar mos opvreet
Dis finaal
Dis finaal
Generaal generaal ek kom jou dogter haal
My perd is opgesaal hier kom die man van staal
Generaal generaal ek kom jou dogter haal
Ek weet dis radikaal maar sys fenominaal
Generaal
Generaal
Sy het my gesalueer
Ek kon myself nie keer nie
My hart is beseer


Haar pa se geweer
Is oorgelaai en ek sou
Nooit kon raai dit sou gebeur nie
Dis finaal
Dis finaal
Generaal geneeaal ek kom jou dogter haal
My perd is opgesaal hier kom die man van staal
Generaal generaal ek kom jou dogter haal
Ek weet dis radikaal maar sys fenominaal
Generaal
Generaal
Bomme ontplof hier binne my
En sy het haar visier op my
Ek waai n wit vlag ek gee oor
Generaal ek het my hart verloor
Generaal generaal ek kom jou dogter haal
My perd is opgesaal hier kom die man van staal
Generaal generaal ek kom jou dogter haal
Ek weet dis radikaal maar sys fenominaal
Generaal
Generaal
Generaal generaal ek om jou dogter haal
Ek weet dis radikaal maar sys fenominaal
Generaal

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Nicholis Louw

Fans

»Generaal« gefällt bisher niemandem.