Songtexte.com Drucklogo

As Jy Niks Aan Het Nie Songtext
von Nicholis Louw

As Jy Niks Aan Het Nie Songtext

Sha la la la la la, la la la la la la, la la la la la
Dis lekker
Sha la la la la la, la la la la la la, la la la la la

Ek het jou naam
Jou nommer en jou adres
Ek het die foto van jou
Op my selfoon gehou
En jou gesave op my GPS

So ek los vir jou ′n boodskap
En die res laat ek oor aan jou
Ek is reg as jy is
Ek is daar in 'n blits
SMS en ek′s daar by jou

Is jy reg, is jy reg, ek is reg vir jou

As jy niks aan het nie
En jy't niks warm nie
Kom kuier ek by jou
(Dis lekker)


As jy niks aan het nie
Maak ek 'n plannetjie
En dan laat sing ek jou
(Dis lekker)

Sha la la la la la, la la la la la la, la la la la la
Dis lekker
Sha la la la la la, la la la la la la, la la la la la

Is jy verveeld
Is jy wakker en voel jy alleen
Jy′t my nommer gehou
Jy beter bel en jy sou
Nie jammer wees as jy my sien nie

Jy wens die aand wil korter raak
Ek is reg as jy is
Ek is daar in ′n blits
Baby ek wil jou myne maak!

Is jy reg, is jy reg, ek is reg vir jou

As jy niks aan het nie
En jy't niks warm nie
Kom kuier ek by jou
(Dis lekker)


As jy niks aan het nie
Maak ek ′n plannetjie
En dan laat sing ek jou
(Dis lekker)

As jy niks aan het nie
En jy't niks warm nie
Kom kuier ek by jou
(Dis lekker)

As jy niks aan het nie
Maak ek ′n plannetjie
En dan laat sing ek jou
(Dis lekker)

Sha la la la la la, la la la la la la, la la la la la
Sha la la la la la, la la la la la la, la la la la la

As jy niks aan het nie
En jy't niks warm nie
Kom kuier ek by jou
(Dis lekker)

As jy niks aan het nie
Maak ek ′n plannetjie
En dan laat sing ek jou
(Dis lekker)

As jy niks aan het nie
En jy't niks warm nie
Kom kuier ek by jou
(Dis lekker)

As jy niks aan het nie
Maak ek 'n plannetjie
En dan laat sing ek jou
(Dis lekker)

Sha la la la la la, la la la la la la, la la la la la
Dis lekker
Sha la la la la la, la la la la la la, la la la la la
Dis lekker
Sha la la la la la, la la la la la la, la la la la la
Dis lekker
Sha la la la la la, la la la la la la, la la la la la

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Nicholis Louw

Quiz
Wer ist gemeint mit „The King of Pop“?

Fans

»As Jy Niks Aan Het Nie« gefällt bisher niemandem.