Songtexte.com Drucklogo

Ons Leef Vir Ons Twee Songtext
von Nádine

Ons Leef Vir Ons Twee Songtext

Die blare dartel in die wind.
Asof die tyd nie meer bestaan.
Met eerlikheid soos van ′n kind.
Jy leef selfs in my drome, niks anders bestaan.
Ek lewe vir jou - oh-oo-ho-ho.
Jy lewe vir my - oh-oo-ho-ho.
En die wêreld verdwyn as jy vir my sê: "Jy's lief vir my"
Jou liggaam praat ′n nuwe taal.
Ek ken dit nie, maar ek begryp.
Dis ons verhaal wat ons verstaan.
Oor 'n liefde wat die, grense altyd skuif.
Ek lewe vir jou - oh-oo-ho-ho.
Jy lewe vir my - oh-oo-ho-ho.
En die wêreld verdwyn as jy vir my sê: "Jy's lief vir my"
Ek lewe vir jou - oh-oo-ho-ho.

Jy lewe vir my - oh-oo-ho-ho.
En die wêreld verdwyn as jy vir my sê: "Jy′s lief vir my"
Die mense om ons heen staan, plotseling opsy.
Ons is saam, ek leef vir jou, jy leef vir my.

Ek lewe vir jou.


Jy lewe vir my.
En my hart smelt as jy geluidloos sê: Jy′s lief vir my
Ek lewe vir jou - oh-oo-ho-ho.
Jy lewe vir my - oh-oo-ho-ho.
En die wêreld verdwyn as jy vir my sê: "Jy's lief vir my"
Ek lewe vir jou .
Jy lewe vir my.
Ek lewe vir jou.

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Nádine

Quiz
Wer singt über den „Highway to Hell“?

Fans

»Ons Leef Vir Ons Twee« gefällt bisher niemandem.