’n Lekker Verlang Liedjie Songtext
von Laurika Rauch
’n Lekker Verlang Liedjie Songtext
Los my alleen - laat my begaan
Ek soek stilte met my boek en die man in die maan
Buite, in die donker, sing ′n eensame kriekie
'N Lekker verlang liedjie
Ek sit die radio aan - om te vlug van my vrese
Die omroeper sê: " dis u eie keuse
En vir Hantie van Hopetown en André en Vicky
′N Lekker verlang liedjie "
'N Lekker verlang liedjie
Streel die seerplek in my hart, in my hart - 'n bietjie
Met die blou saksofoon wat krul om jou kiekie
En ′n lekker verlang liedjie
Dis Sondagoggend – ek stap langs die see
Die wind waai my in by ′n klein strandkafee
Ek sê: "'n tafel vir een en ′n Coke met 'n rietjie
En ′n lekker verlang liedjie "
'N Lekker verlang liedjie
Streel die seerplek in my hart, in my hart - ′n bietjie

En 'n lekker verlang liedjie
Daar sit ek en peins oor geloof, hoop en liefde
Oor wat was en wat is en wat môre sal wees
Ek stap terug na my kamer – terug na my stilte
En die kriek langs die ruit – en 'n boek om te lees

′N Lekker verlang liedjie

Writer(s): Don Clarke, Kalla Bremer Lyrics powered by www.musixmatch.com