Songtexte.com Drucklogo

Ry in die Kar Songtext
von Kobus!

Ry in die Kar Songtext

Ons ry in die kar
Van Kaapstad af Joburg toe
Ons ry in die kar
Vyfster vervoer

Ons ry in die kar
Ons ry in die kar

Ons glip deur die tolkek sonder om te betaal
Op Beaufort gaan ons bene rek

Ons ry in die kar
Ons ry in die kar

Die bome streep groen verby
Ons ry in die kar
Avontuur vir jou en my

Ons ry in die kar
Ons ry in die kar

Soms toe-oà in die regterbaan
Ons ry in die kar
Lag vir die rylopers wat in die reÃn staan
(Suffer baby)


Ons ry in die kar
Niks wat ons pla in die wêreld nie
Ons ry in die kar
Gekookte eiers en toebroodjies

Ons ry in die kar
Ons ry in die kar

Kobus! Op die radio
†Dink jy nou?′
Laat ons vergeet van daai oà van jou
Ons ry in die kar
Wiele suis rustig oor wit lyne op swart

Ons hoef nie te praat nie
Want ons ry in die kar
Ons ry in die kar
Ons het geen sorges nie

Ons ry in die kar
Ons dra ook nie gordels nie
Ons ry in die kar
Ons ry in die kar
Ons ry in die kar

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Kobus!

Fans

»Ry in die Kar« gefällt bisher niemandem.