Songtexte.com Drucklogo

My Hartjie Songtext
von Karlien van Jaarsveld

My Hartjie Songtext

Vir nou het ek jou so gemis my hart wou breek
Vir nou het ek geen ander lief gehad jy weet
Vir nou het ek die spoke van gister, gelos by die agterdeur - wat nie toe wou maak!

Vir nou het ek vir ons nog ′n kans gegee
Vir nou het ek my woorde weer opgewen
Vir nou het ek gelos wat jou seermaak
Gevat wat jou heel maak
Vir nou sal ek jou trane afvee!


My hartjie, my liefie
Ek het jou lief maar die son sak weg en
Ons liefde sal deur die donker kan bly staan
Staan, staan, staan - Vir nou en vir altyd

Vir nou het ek geweet wat ek in jou kry
Vir nou het ek geglo jys die een vir my
Vir nou het ek jou omgee met woorde
Gevat as belowe, dat ons staande bly!

My hartjie, my liefie, ek het jou lief maar die son sak weg en ons liefde sal deur die donker kan bly staan, staan, staan, staan - Vir nou en vir altyd is 'n baie lang tyd, maar ek weet jy sal so mooi na my kyk, met jou is daar geen verskil
Tussen vir nou en vir altyd!

My hartjie, my liefie, ek het jou lief maar die son sak weg en, ons liefde sal deur die donker kan bly staan, staan, staan, staan!

My hartjie, my liefie, ek het jou lief maar die son sak weg en, ons liefde sal deur die donker kan bly staan, staan, staan, staan! vir nou, (ooh, ooh) en vir altyd

My hartjie!

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Karlien van Jaarsveld

Quiz
Cro nimmt es meistens ...?

Fans

»My Hartjie« gefällt bisher niemandem.