Songtexte.com Drucklogo

Alles Behalwe Jou Hart Songtext
von Karlien van Jaarsveld

Alles Behalwe Jou Hart Songtext

Jy breek my hart
Jy breek my binne
Jy sny my op
Jy skeur my sinne in woorde op wat niks meer sin maak
Wens dat ek op jou kon staat maak
Dit was verby voor ek jou hart kon kry
Jy het vergeet wat is die liefde
Was ek te blind?
Was ek tevrede met dit wat jy my mee gelos het
Maar jy′t gesê dis wat jy oor het
Dit is verby, het ek dit als gedroom?
Met my oë oop

Alles behalwe jou hart
Alles behalwe jou hart
Ek soek meer as net woorde, al het jy belowe
Alles behalwe jou hart
Alles behalwe jou hart
Ek soek meer as jou woord, jy sê gee alles oor
Alles behalwe jou hart


Jy maak my seer
Jy los my stukkend
Jy gooi my weg
Jy het my verblind met stories wat nogsteeds niie sin maak
Ek kon nog nooit jou hart eers aanraak
Jy het my laat staan en seerkry tot die einde
Jy was nooit myne

Alles behalwe jou hart
Alles behalwe jou hart
Ek soek meer as net woorde, al het jy belowe
Alles behalwe jou hart
Alles behalwe jou hart
Ek soek meer as jou woord, jy sê jy gee alles oor
Alles behalwe jou hart
Ek wens ek kon soos jy net ook van als vergeet
Dat jy kan voel hoe dit voel om ook regtig te breek
Daar was tog 'n tyd, jy′t tog gelukkig gelyk
Jy sou my alles gee

Alles behalwe jou hart
Alles behalwe jou hart
Ek soek meer as net woorde, al het jy belowe
Alles behalwe jou hart
Alles behalwe jou hart
Ek soek meer as jou woord, jy sê jy gee alles oor
Alles behalwe jou hart

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Karlien van Jaarsveld

Quiz
„Grenade“ ist von welchem Künstler?

Fans

»Alles Behalwe Jou Hart« gefällt bisher niemandem.