Hoe Weet Jy Wie Ek Is Songtext
von Juan Boucher
Hoe Weet Jy Wie Ek Is Songtext
Hoor jy my?
Praat met my
Vra vir my of jy kan okey
Ek wil dryf maar ek sink
As ek bly aan jou dink
Hoe weet ek wie jy is?
Hoog in die lug, breuk jy die brug
Praat met my
Vra vir my of jy kan okey
Ek wil dryf maar ek sink
As ek bly aan jou dink
Hoe weet ek wie jy is?
Hoog in die lug, breuk jy die brug
Writer(s): Boucher Juan Lyrics powered by www.musixmatch.com