Songtexte.com Drucklogo

Wie Is Jy Nou Songtext
von Joshua na die Reën

Wie Is Jy Nou Songtext

JOSHUA NA DIE REEN - WIE IS JY NOU

Ek staan soms sprakeloos, gedwing om my mond te hou en wie is ek nou?
Ek sien jou woorde vlieg, die een na die ander en ek moet bieg. Ek′s moeg om my gevoelens in te hou.
Want my hart se stem bly nooit ooit stil nie.
Maar hoe sal jy weet als ek nooit iets sê nie?

En nol as my woorde kan bou aan jou
Sal jy alles anders sien, sal jy anders voel
Sal jy weet wie jy is
En nol as my gedagtes waar word oor jou
Sal jy weet wie jy moet wees, sal jy ophou om te vrees
Want jy weet wie is jy nou


Verbeel jou woordekom, en verloore tye soos 'n suiderkruis kom, en jou jou rigting help bepaal
Want as jou hart sy roep verstaan, kan moeilike tye kom, jy sal kan staan
En jou hart se stem bly nooit ooit stil nie.
Maar hoe sal ek weet als jy nooit iets sê nie?

En nol as my woorde kan bou aan jou
Sal jy alles anders sien, sal jy anders voel
Sal jy weet wie jy is
En nol as my gedagtes waar word oor jou
Sal jy weet wie jy moet wees, sal jy ophou om te vrees
Want jy weet wie is jy nou

En nol
En nol
En nol
En nol

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Joshua na die Reën

Fans

»Wie Is Jy Nou« gefällt bisher niemandem.