Songtexte.com Drucklogo

Sekelmaan Songtext
von Joshua na die Reën

Sekelmaan Songtext

Die sekelmaan het vir my gesê
Dat jy een keer ′n maand
In sy kurwe gaan lê
En vol maak en half maan
het jaloers net trug gestaan
Want die stories van jou hart
was net vir sekelmaan
Die stories van jou hart
was net vir sekelmaan

En elke aand by jou kamer venster uit
Wag jy vir belewenis
wat jou hart na terug sal kyk
en se dit is dit die dag
wat elke hart al lank voor wag

Jy sou nog 'n rukkie wag
nog ′n rukkie elke nag

Jy sou nog 'n rukkie wag
Nog 'n rukkie elke nag


Ek wou hom vra hoe het hy jou hart gekry
Toe het hy in die mis
voor die ogend son verdwyn
En jou hart was gebreek
Het in stukke rond gelê
Want daars soveel wat jou hart
nog vir hom wou sê
Daars soveel wat jou hart
nog vir hom wou sê

Dra my hart oor die berge
en dra my hart oor die see
En dra my hart saam met jou
Want dis al wat ek het
Om vir jou te gee

Ek vat my kaans en ek stap na jou
Want ek wou vir jou sê dat my
gedagtes draai om jou
En die kurwe in my hart
is vir jou net oop gelaat

Jy kan hier kom lê
′n rukkie elke aand

Jy kan hier kom lê
′n rukkie elke aand

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Joshua na die Reën

Fans

»Sekelmaan« gefällt bisher niemandem.