Baby Ek Likes Jou Songtext
von Jack Parow
Baby Ek Likes Jou Songtext
Ek wil opstaan in die oggend en jou breakfast maak
Ek wil huistoe drive as jy dronk wil raak
Vir jou ′n tissue gee as jy hartseer is
Vir jou styf vas druk as jou hart seer is
Soms swem in 'n dam in ons underwear
As jou fiets ′n flat het sal ek die wiel repair
Ek wil saam met jou langs 'n riviertjie kamp
En as jy koud kry vir jou 'n lekker vuurtjie pak
In die aand saam met jou ′n koue biertjie klap
Sunset saam met jou langs die see gaan stap
Al het ek twee linker voete sal ek met jou dans
Vir jou klomp love notes skryf in afrikaans
As jy wil hê sal ek selfs my snor af skeer
En vir jou funny faces pull om jou op te cheer
Elke een van my tjommies kan testify
As jy dit nog nie weet nie ek like jou kwaai
Baby ek likes jou
Baby ek likes jou
Baby ek likes jou
Ek likes jou kwaai
Baby ek likes jou
Baby ek likes jou
Baby ek likes jou
Ek likes jou kwaai
Sal jou rondry as jou kar in vir ′n service is
Ek like die way wat jy hakkel as jy nervous is
Ek's vasgeplak aan jou woorde soos wondergom
Jy′s die liggie in die pad as die donker kom
By die movies kan jy op 'n fliek besluit
Of ′n krismis bed bou en saam series kyk
Elke move wat jy maak los my mesmorised
Elke oomblik met jou is die beste times
Ons kan sommer nice hier in die bos gaan bly
En vir jou blomme en balloons op jou birthday kry
Lekker snoesig onder in die bersies kruip
In die nag nog gesels tot die voeltjies fluit
Kan nie kook nie, sal vir jou 'n steak kan braai
As jy groceries koop dit uit jou boot uit laai
Ek wil elke dag my hart weer op jou verloor
Ek′s dalk 'n bietjie weird maar hoop jy like my ook
Baby ek likes jou
Baby ek likes jou
Baby ek likes jou
Ek likes jou kwaai
Baby ek likes jou
Baby ek likes jou
Baby ek likes jou
Ek likes jou kwaai ...

Writer(s): Zander Tyler, Georg Johann De Ridder, Jacobus Geldenhuys Lyrics powered by www.musixmatch.com