Songtexte.com Drucklogo

Behoort Aan Jou Songtext
von Franja du Plessis

Behoort Aan Jou Songtext

Vandag is ek alweer alleen
Soos die druppels op my ruite reën
Kan ek voel ek′s leeg sonder jou

Al die klanke wat ek nou weer hoor
Maak dat ek myself verloor
Dit bring my weer tot by ons

'N minuut sal nie verby gaan
Sonder dat ek aan jou dink
Her inner my weer hoe jou stem klink

Want ek mis jou
Wens ek kan jou altyd by my hou
Elke keer bly daar ′n deel van jou in my hart
As jy gaan
Want ek mis jou
Wens ek kan my arms om jou vou
Net sodat jy weer kan onthou
En kan voel my hart, my hele hart behoort aan jou


Die geur van jou hier langsaan my
Jy't hier gelê voor jy moes ry
Ek sien hoe jy na my kyk

Soms kan ek nie my trane keer
Ek voel magteloos het geen beheer
Dis jy wat ek nou by my wil hê

'N Minuut sal he verby gaan
Sonder dat ek aan jou dink
Her inner my weer hoe jou stem klink

Want ek mis jou
Wens ek kan jou altyd by my hou
Elke keer bly daar ′n deel van jou in my hart
As jy gaan
Want ek mis jou
Wens ek kan my arms om jou vou
Net sodat jy weer kan onthou
En kan voel my hart, my hele hart behoort aan jou


Jy het tyd vir my gemaak
Sodat ons weer kan praat
Voor jy moet ry
En soos jy nou voor my staan
Wil ek jou nie weer laat gaan
Bly net by my.

Want ek mis jou
Wens ek kan jou altyd by my hou
Elke keer bly daar ′n deel van jou in my hart
As jy gaan
Want ek mis jou
Wens ek kan my arms om jou vou
Net sodat jy weer kan onthou
En kan voel my hart, my hele hart behoort aan jou

My hele hart behoort aan jou

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Fans

»Behoort Aan Jou« gefällt bisher niemandem.