Songtexte.com Drucklogo

Waar Daar 'n Wil Is... Songtext
von Francois van Coke

Waar Daar 'n Wil Is... Songtext

Waar daar ′n wil is, is daar 'n weg
Kaalvoet oor die berge kom help ons reg
Aanhouer wen
Al is hier geen sein
Help ons in ons stryd
Op ons reis na die einde toe

Waar daar ′n wil is, is daar 'n weg
Kaalvoet oor die berge kom help ons reg
Aanhouer wen
Al is hier geen sein
Help ons in ons stryd
Op ons reis na die einde toe

As daar 'n wil is, dan is daar ′n weg
As daar ′n wil is, dan is daar 'n weg
Is daar ′n weg
Is daar 'n weg


Ter wille van oorlewing
Letsels klou vas en die muur in toom
Ten spyte van die wind en weer
Is daar tog ′n manier
Ons vat ons roes na die einde toe

Ter wille van oorlewing
Letsels klou vas en die muur in toom
Ten spyte van die wind en weer
Is daar tog 'n manier
Ons vat ons roes na die einde toe

As daar ′n wil is, dan is daar 'n weg
As daar 'n wil is, dan is daar ′n weg
Is daar ′n weg
Is daar 'n weg

As daar ′n wil is, dan is daar 'n weg
As daar ′n wil is, dan is daar 'n weg
Is daar ′n weg
Is daar 'n weg

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Francois van Coke

Fans

»Waar Daar 'n Wil Is...« gefällt bisher niemandem.