Met 'n Laaste Asem Songtext
von Foto na Dans
Met 'n Laaste Asem Songtext
My hande vertel ′n verhaal van kinders
Wat veg vir die laaste straal
'N Legkaart argief van ons seer.
Ons eie donker simfonie
Getoonset volgens ons probleem. Weerklink als van jou wat my vervreem.
Vertroos deur die skildery van ons verlate tree.
Verdoof teen hierdie duister en konstant geskree.
Ek onthou my laaste gedagte en ′n sagte kreun.
Aan die laaste kers sal jy klou.
Al weet jy gaan mens so bruidloos moet trou
Tot die dood van ons hou jy toe die deur
Ingehok verloor jy meer as beheer.

Writer(s): Foto Na Dans Lyrics powered by www.musixmatch.com