Songtexte.com Drucklogo

Wat is hierdie liedjie se naam? Songtext
von Fokofpolisiekar

Wat is hierdie liedjie se naam? Songtext

Wat?
Wat is ′n man, dan?
'N Man is ′n ding wat kak vir sy kinders opfok
En dan weggaan (word gebore. plant voort. gaan dood)

Dis maklik om ander
Te blameer
Vir jou omstandighede

As hierdie klip sink
Hel toe gaan in 'n handmandjie
Bly hierdie kaptein op die skip


Ek is die een
Ek is die een
Ek is die enigste een in die heelal
Wat nie uniek is nie
Wat nie uniek is nie

Grootseun huil net in die reën
Pa se meisiekind moet onderdanig wees
Aan 'n man wat sy gevoelens opkrop
Tot sy vuiste deur die kamerdeur ontplof
Die siklus van haat
Bou al van kindsbeen af op

Sterk wees
Noodsituasies soos ′n recce navigeer
My trane onderdruk
En my emosies beheer


Ek is die een
Ek is die een
Ek is die enigste een in die heelal
Wat nie uniek is nie
Wat nie uniek is nie

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Fokofpolisiekar

Quiz
Wer singt das Lied „Haus am See“?

Fans

»Wat is hierdie liedjie se naam?« gefällt bisher niemandem.