Songtexte.com Drucklogo

Verklaar Songtext
von Fokofpolisiekar

Verklaar Songtext

Ek verklaar ek sit nou met niks nie
Ek glo nie ek gaan beter raak nie
Vanaand gaan ek groot
En ek vat jou saam soos ′n storie sonder storielyn
En ons harte poes toe van pyn
En ek hardloop en skree
Mislei my nog een keer
Mislei my nog een keer


En is dit rêrig nodig om soos jy te wees?
Ons sing al jare saam aan ons doodslied
Want die leuenaar in my is die leuenaar in jou
Ek vat jou saam soos 'n storie sonder storielyn
En ons albei poes toe op pyn
En ek hardloop en skree
Mislei my nog een keer
Mislei my nog een keer

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Fokofpolisiekar

Quiz
„Grenade“ ist von welchem Künstler?

Fans

»Verklaar« gefällt bisher niemandem.