Songtexte.com Drucklogo

Vasbeslote Korporasie (Deel 2) Songtext
von Fokofpolisiekar

Vasbeslote Korporasie (Deel 2) Songtext

die hoofkantoor
′n ereksie wat skeur
deur die vuilwolk vlies
die maatskappy is lief vir my

sonder voorbehoedmiddel
multinasionale besigheid

ek wil uitverkoop
rock 'n roll
wat ookal
miskien sal die koerante
′n artikel daaroor skryf
ek vertrou in die status quo


dit was my plesier
regstellende aksie pla my nie
ek sal my eie manier kry
inboorling of indringer spesie
ek vertrou nie mense nie
ek druk my kardeur knoppie af
as ek voor die verkeerslig wag

ek's nie paranoies nie
miskien net 'n klein bietjie
ek wil uitverkoop
rock ′n roll
wat ookal
miskien sal die koerante
′n artikel daaroor skryf
ek vertrou in die status quo
dit was my plesier
regstellende aksie pla my nie
ek sal my eie manier kry
inboorling of indringer spesie
ek vertrou nie mense nie
ek druk my kardeur knoppie af
as ek voor die verkeerslig wag

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Fokofpolisiekar

Quiz
Welcher Song ist nicht von Robbie Williams?

Fans

»Vasbeslote Korporasie (Deel 2)« gefällt bisher niemandem.