Songtexte.com Drucklogo

My Lys Verskonings Songtext
von Fokofpolisiekar

My Lys Verskonings Songtext

Jy praat van revolusie
Ek praat van die enigste
Uitweg van my voortbestaan
Jou ondergang
My bestaan

Miskien dra ek die letsels van my gedrag
En die skete van my onverantwoordelikheid


"Wit Kaffer, Kind, Kont!"
Gaan bloei buite op die grond
Op die strate waar jy so graag wil hoort
Model C. ondergemiddeld. onderpresteer
Sal jy my verstaan as ek
Soos Jesus Christus maak
En gekruisig langs die pad le?
Sal jy my verstaan?
Miskien dra ek die letsels van my gedrag
En die skete van my onverantwoordelikheid

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Fokofpolisiekar

Fans

»My Lys Verskonings« gefällt bisher niemandem.