Songtexte.com Drucklogo

Maak Of Braak Songtext
von Fokofpolisiekar

Maak Of Braak Songtext

Tuisgemaakte sosiale wapen
Onbekende handgebare
Dooie mense maak asof hulle my ken
In die begraafplaas waar ek bly, lag al die geraamtes vir my
Maar hulle′s onbewus dat ek stuk vir stuk my hart by my keel afdruk

Drink nou hierdie bloed van my, dis al wat ek het wat jy kan kry
Ek het spesiaal my are vir jou oopgesny
En sê net dit lyk mooi


Die ewige kind agter in my kop bewe benoud
En krap oop sy toegestikte mond
Nes stilgebore babas huil ek nie
Oor die onregverdigheid van die lewe nie
Niemand lewe rêrig nie

Ek het al my kos en geheime opgegooi
Sê net dit lyk mooi, sê net dit lyk mooi
Ek het al daai fokn kak gesluk, myself probeer verdrink
Sê net dit lyk mooi, sê net ek is mooi
Paniekbevange, angstig en alleen
'N Prins van donkerte, ek dien myself alleen

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Fokofpolisiekar

Fans

»Maak Of Braak« gefällt bisher niemandem.