Songtexte.com Drucklogo

Leeg Lê Drome Droom Songtext
von Fokofpolisiekar

Leeg Lê Drome Droom Songtext

Kompeteer
Het ek nog n siel?
Is hy besig om te skree?
Ek dog ons almal probeer voorentoe beweeg


My kop kap
Teen die ruit van die kar
My oe oop
En my sigaret aan
Het jy dit ook gehoor?
Ons paradys verdwyn
Tussen dof geel lig en selfoonsein
Dogma
Dog maar net ek se
Daar′s geen vlag wat ek met trots sal dra nie
So haat my want ek vrees my nasie

Ons het ons konneksie met mekaar verloor
Ons nasie sal ons eendag?
Een liefde, geen klas
My kop kap
Teen die ruit van die kar
My oe oop
En my sigaret aan
Het jy dit ook gehoor?
Ons paradys verdwyn
Tussen dof geel lig en selfoonsein
Klein Kamer
Klein dorp
Klein Land
Klein kop

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Fokofpolisiekar

Fans

»Leeg Lê Drome Droom« gefällt bisher niemandem.