Songtexte.com Drucklogo

Hemel op die platteland (akoestiese weergawe) Songtext
von Fokofpolisiekar

Hemel op die platteland (akoestiese weergawe) Songtext

Kan jy my skroewe vir my vasdraai?
Kan jy my albasters vir my vind?
Kan jy jou idee van normaal by jou gat opdruk?
Kan jy
Kan jy apatie spel?

Kan iemand dalk ′n god bel
En vir hom sê ons het hom nie meer nodig nie
Kan jy
Kan jy apatie spel?

Dis hemel op die platteland
Dis hemel op die platteland


Reguleer my, roetineer my
Plaas my in 'n boks en merk dit veilig
Stuur my dan waarheen al die dose gaan
Stuur my hemel toe
Ek dink dis in die platteland

Kan jy jou idee van normaal by jou gat opdruk?
Kan jy
Kan jy apatie spel?

Dis hemel op die platteland
Dis hemel op die platteland
Dis hemel op die platteland
Dis hemel op die platteland

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Fokofpolisiekar

Fans

»Hemel op die platteland (akoestiese weergawe)« gefällt bisher niemandem.