Songtexte.com Drucklogo

Hemel Op Die Platteland Songtext
von Fokofpolisiekar

Hemel Op Die Platteland Songtext

Kan jy my skroewe vir my vasdraai?
Kan jy my albasters vir my vind?
Kan jy jou idee van normaal
By jou gat opdruk?
Kan jy?
Kan jy apatie spel?


Kan iemand dalk ′n god bel
En vir hom se ons het hom nie meer
Nodig nie
Kan jy?
Kan jy apatie spel?

Reguleer my
Roetineer my
Plaas my in 'n boks en merk dit veilig
Stuur my dan waarheen al die dose gaan
Stuur my hemel toe
Ek dink dis op die platteland

Dis hemel op die platteland
Dis hemel op die platteland
Dis hemel op die platteland

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Fokofpolisiekar

Quiz
Wer ist gemeint mit „The King of Pop“?

Fans

»Hemel Op Die Platteland« gefällt bisher niemandem.