Songtexte.com Drucklogo

Ek Wens Ek Was Meer Songtext
von Fokofpolisiekar

Ek Wens Ek Was Meer Songtext

Ek is ′n mors van jou tyd
Ek is 'n dooie lyk
Vervelig en verveeld op dieselfde tyd

Ek dink ek is dom
Ek dink ek is dom
Ek gaan dood in my drome
Ek vloek na die wolke
En die stemme in my kop
Praat alweer hardop
(Fok, dink ek alweer hardop - sorry)

Ek wens ek was hier
Ek wens ek was hier
Ek wens ek was meer
Ek wens ek was hier

Afwesig in my teenwoordigheid
Ek kom te hard in en dan fok ek uit
En dis ′n wonderwerk dat jy by my bly

Ek wens ek was meer
Ek wens ek was hier


Daars 'n deel van my in 'n brief
In ′n boks
In jou kamerkas
By jou ouerhuis
Toe ons nog gebreinspoel was in die illusie van veiligheid
En in die soetheid van die someraande
Silhouette in die straat geskate

Liewe nuwe jesus
Hoeveel kos daai t-shirts?
Hoeveel kos daai t-shirts?
Hoeveel kos daai t-shirts?

Dink jy ek′s dom?
Ek dink ek is dom
Ek maak dood in my drome
Ek skree na die wolke
En die stemme in my kop
Praat alweer hardop
Met die plante op my vensterbank
Ek wens ek was hier
Ek wens ek was hier
Ek wens ek was meer
Ek wens ek was hier

Afwesig in my teenwoordigheid
Ek kom te hard in en dan fok ek uit
En dis 'n wonderwerk dat jy by my bly


Ek wens ek was meer
Ek wens ek was hier

(T-shirts, t-shirts, hoeveel kos daai t-shirts?)
(Alan? Hoeveel kos die t-shirts? Alan!)

Ek is ′n mors van jou tyd
Ek is 'n dooie lyk
Vervelig en verveeld op dieselfde tyd

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Fokofpolisiekar

Fans

»Ek Wens Ek Was Meer« gefällt bisher niemandem.