Ek Voel so Klein Songtext
von Fokofpolisiekar
Ek Voel so Klein Songtext
Die see is ′n gedig
Waarin ek myself verdrink
Die maan
Is 'n klok
Wat aftel tot
Die groot heelal
Se herwinning
Ek voel so klein
Verlore in die wêreld om my
Ek voel so klein
Ek is ′n skaduwee
Wat in my kussing in skree
Ek het hoë bloeddruk
En 'n lae selfbeeld
Ek is 'n vullisdromvuur
Lewe in rotte-utopie
In ons noppies in
Hoe slim is ons?
Hoe slim is ons nie?
Elke dag is Armageddon
Ek hoor die trompette luid
Elke tree wat ek gee is een tree
Nader aan die singulariteit
Ek voel so klein
Verlore in die wêreld om my
Ek voel so klein
Ek is ′n skaduwee
Wat in my kussing in skree
Ek het hoë bloeddruk
En ′n lae selfbeeld
Ek is 'n vullisdromvuur
Lewe in rotte-utopie
In ons noppies in
Hoe slim is ons?
Hoe slim is ons nie?
Hoe slim is ons nie?
Hoe slim is ons nie?
Ek voel so klein
Verlore in die wêreld om my
Waarin ek myself verdrink
Die maan
Is 'n klok
Wat aftel tot
Die groot heelal
Se herwinning
Ek voel so klein
Verlore in die wêreld om my
Ek voel so klein
Ek is ′n skaduwee
Wat in my kussing in skree
Ek het hoë bloeddruk
En 'n lae selfbeeld
Ek is 'n vullisdromvuur
Lewe in rotte-utopie
In ons noppies in
Hoe slim is ons?
Hoe slim is ons nie?
Elke dag is Armageddon
Ek hoor die trompette luid
Elke tree wat ek gee is een tree
Nader aan die singulariteit
Ek voel so klein
Verlore in die wêreld om my
Ek voel so klein
Ek is ′n skaduwee
Wat in my kussing in skree
Ek het hoë bloeddruk
En ′n lae selfbeeld
Ek is 'n vullisdromvuur
Lewe in rotte-utopie
In ons noppies in
Hoe slim is ons?
Hoe slim is ons nie?
Hoe slim is ons nie?
Hoe slim is ons nie?
Ek voel so klein
Verlore in die wêreld om my
Writer(s): Francois Badenhorst, Georg Johan De Ridder, Jacobus Gideon Venter, John Hunter Eddington Kennedy, Wynand Johannes Myburgh Lyrics powered by www.musixmatch.com