Songtexte.com Drucklogo

Ek glo in die son Songtext
von Fokofpolisiekar

Ek glo in die son Songtext

Ek glo in die son
Dat n môre weer opkom
Ek glo in my vrou
Ek glo in my kind

Ek glo in die wind
Ek glo in die reën
Ek glo jy moet ander mense hanteer
Soos wat jy hanteer wil word

Ek glo in die berge
Ek glo in die seer
Ek glo daar is mense wat nog omgee
Ek glo in ons


Ek glo in die son

Ek glo in swem
Ek glo in my hond
Ek glo in die son
Dat n môre weer opkom
Ek glo in luister
Ek glo in my vriende

Vervelig en kort
Ure is wonde
Die laaste een dodelik
Dis later as wat jy dink

Dis onredelik
En dan′s dit verby

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Fokofpolisiekar

Quiz
Wer singt das Lied „Haus am See“?

Fans

»Ek glo in die son« gefällt bisher niemandem.