Songtexte.com Drucklogo

Dis Nie Nodig om my Polse te Sny Nie Songtext
von Fokofpolisiekar

Dis Nie Nodig om my Polse te Sny Nie Songtext

Die skerm se gesuig
Die gekerm
Die gejuig
Doen ′n stupid dansie
Grimeer die onderbewussyn

Die duiwel dra 'n das
Voor in die kerk
Ek soek meer as ′n salaris
Ek soek werk
Jou juwele het bloed op
Ek gee moed op
Dis altyd die einde van die wêreld
Dis 'n poes-op


Dis nie nodig om my polse te sny nie
Smag stabiliteit
Maar kan dit nie kry nie
Altyd in die duister
Altyd sterre wat skiet
Altyd in die afgrond in
Ses voet diep
Ek weet nie wat ek verwag het nie
Dis nie nodig om my polse te sny nie

Hulle kom
Gewoonlik in my slaap
As hulle my kom haal
Vergeet vinnig van my
Dood hou jou gyselaar

En weier om te laat gaan
Tik-tok tel die dae af
Al my katte in 'n sak in
Ek aanvaar mense is goed
Maar ons is sleg vir mekaar

Dis nie nodig om my polse te sny nie
Smag stabiliteit
Maar kan dit nie kry nie
Altyd in die duister
Altyd sterre wat skiet
Altyd in die afgrond in
Ses voet diep
Ek weet nie wat ek verwag het nie
Dis nie nodig om my polse te sny nie


Ek weet nie wat ek verwag het nie

Dis nie nodig om my polse te sny nie

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Fokofpolisiekar

Quiz
Wer singt über den „Highway to Hell“?

Fans

»Dis Nie Nodig om my Polse te Sny Nie« gefällt bisher niemandem.