Songtexte.com Drucklogo

Die Einde Songtext
von Fokofpolisiekar

Die Einde Songtext

Niks
Beteken meer iets nie
Wat′s die punt?
Ek het alles opgefok
Veels geluk!
Soek simpatie vir my kondisie
Ek moet buk
Cocaine en Lamborghini's
Fokn sif

Ek kan nie meer staan nie
Ek moet nou ry
Twee jobs
Selfde pay
Vind die natuur in ′n banksakkie vol nagmerries
Dis tyd om te vier


Die Einde is hier
Die Einde is hier
Die Einde is uiteindelik hier

Ons kom in opstand teen die nuwe bourgeoisie
Die glitterati-demokrasie
Seiljagte
En Pine Nut in die whisky
Wat nie noodwendig sleg is nie
Maar jissie

Ek kan nie meer staan nie
Ek moet nou ry
Twee jobs
Selfde pay
Vind die natuur in 'n banksakkie vol nagmerries
Dis tyd om te vier

Die Einde is hier
Die Einde is hier
Die Einde is uiteindelik hier

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Fokofpolisiekar

Quiz
Cro nimmt es meistens ...?

Fans

»Die Einde« gefällt bisher niemandem.