Songtexte.com Drucklogo

Dans Deur Die Donker Songtext
von Fokofpolisiekar

Dans Deur Die Donker Songtext

Dans deur die donker
Een vir een
Halogeen

Bloospienk wange
Rosé
Wraakterapie
In die bed oopgesprei
Jou aura
Jou drome
Pikswart
Vensters tot jou siel
Dis nie veilig nie
Die nagwag is dood
In sy houthuisie
Dis ′n towerkuns
Glasie, glasie
Sny ons palms oop


Ek skree
Jy skree
Ons skree

En dans deur die donker
Een vir een
Halogeen

Dans deur die donker
Ons is die lig
Vir ewig

En ek wens ek kon jou weer sien
Dit was kak lank terug
By die Eersterivier
'n Paar biere in die water
En ′n akkerboombos
Harte gekruis
Vir oomblikke verlos
Van die druk van swaartekrag
En wat goed kos


Het jy genoeg om jou kis vol te maak?
As jy jou pad na die hiernamaals maak?
Vat hulle nog cheques in die hemel?
Ek is goed vir dit
Ek is goed vir niks
Ek is goed vir niks
Ek is goed vir niks

Ek skree
Jy skree
Ons skree

En dans deur die donker
Een vir een
Halogeen

Dans deur die donker
Ons is die lig
Vir ewig

Dans deur die donker
Ons is die lig
Vir ewig

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Fokofpolisiekar

Fans

»Dans Deur Die Donker« gefällt bisher niemandem.