Songtexte.com Drucklogo

Rede Om Te Glo Songtext
von Elvis Blue

Rede Om Te Glo Songtext

Elke mens het ′n storie
Elke mens het seer
Ek was al heel verlore in die wind en donker weer
My wildernis was groot en my beursie leeg
Toe gee jy my 'n rede, ′n rede om te glo

(musiek speel)

Ek sal jou nooit los nie en ek sal jou nooit vergeet
Waarvandaan ek kom en al's wat ek nou weet
In 'n wêreld vol bakleiery het jou vrede my nou beet
Want jy gee vir my ′n rede, ′n rede om te glo


Ek glo soos 'n kind, ′n sondaar by jou deur
'n Dissipel by jou voete deur jou skoonheid meegesleur
Al loop ek op ′n stofpad al kom daar donker weer
Volg ek jou want jy gee my 'n rede om te glo

Jou stem is vir my hemels en jou liefde wyd en
breed die lig in al my donker die een wat my vergeef
Ek is lief vir jou met alles ek is lief vir jou met niks
Jy gee vir my ′n rede 'n rede om te glo
Who who who (±7 keer)

Ek glo soos 'n kind, ′n sondaar by jou deur,
′n dissipel by jou voete deur jou skoonheid meegesleur(2 keer)
Al loop ek op 'n stofpad al kom daar donker weer
Volg ek jou want jy gee my, ′n rede om te glo
Volg ek jou want jy gee my 'n rede om te glo
Whoa whoa whoa

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Elvis Blue

Quiz
Wer ist auf der Suche nach seinem Vater?

Fans

»Rede Om Te Glo« gefällt bisher niemandem.