Songtexte.com Drucklogo

Trane Songtext
von Elizma Theron

Trane Songtext

Ek sit hier en voel of ek n boek kan skryf
Ge ink met die trane van seer waar die storie dryf
Elke hoofstuk begin met liefdes drome
Maar teen die einde was dit als als verlore
Met woorde ek moet op hou gee het jy
Ingestap en als uitgevee my glimlag het jy terug gebring
My lewe maak weer sin

Jy het opgemaak vir die trane
Nou is daar weer lag in my trane
Die spore van hartseer gedroog hier op my wang
Die laaste met jou hart gevang
Want jy het op gemaak vir die trane
Jou liefde draai toe al die krane
Die sout van die seer met n reenboog kom vervang
Die doring uit my hart kom haal
Jy maak op vir elke traan


Hou sal jy weet wat jy soek as jou hart nooit stukkend was
Jy het gekom jys die stukkie wat toe pas
Ek het my hart diep in sy kamers weggesteek
Jy het dit gesien en die kettings los gebreek
Net voor ek moed op wou gee het jy ingestap en als uitgevee
My glimlag het jy terug gebring
My lewe maak weer sin

Jy het opgemaak vir die trane
Nou is daar weer lag in my trane
Die spore van hartseer gedroog hier op my wang
Die laaste met jou hart gevang
Want jy het op gemaak vir die trane
Jou liefde draai toe al die krane
Die sout van die seer met n reenboog kom vervang
Die doring uit my hart kom haal
Jy maak op vir elke traan

Ek het die prys betaal
En jy het my kom haal
Jy was my trane werd
Jy was my trane werd...


Jy het opgemaak vir die trane
Nou is daar weer lag in my trane
Die spore van hartseer gedroog hier op my wang
Die laaste met jou hart gevang
Want jy het op gemaak vir die trane
Jou liefde draai toe al die krane
Die sout van die seer met n reenboog kom vervang
Die doring uit my hart kom haal
Jy maak op vir elke traan

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Elizma Theron

Fans

»Trane« gefällt bisher niemandem.